Loading...

Chané & Nickie

28 Maart 2026

Meer oor Ons

Chané

Chané

Onderwyser • Stralend • Energiek

Nickie

Nickie

Sagteware Ingenieur • Buitelug • Talentvol

Storieboek

Ons skool dae by Hoërskool Brits

Begin

Ons verhaal het baie jare gelede by Hoërskool Brits begin, toe ons paaie vir die eerste keer gekruis het. In 2015 was Nickie in Matriek en Chané in graad 8, maar dit was eers na skool wat die liefde begin blom het.

Bladsy 1 van 5